DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

In die Maart/April uitgawe van DEKAT

In die Maart/April uitgawe van DEKAT

In die Maart/April uitgawe van DEKAT

In die Maart/April uitgawe van DEKAT

In die Maart/April uitgawe van DEKAT

In die Maart/April uitgawe van DEKAT

In die Maart/April uitgawe van DEKAT
‘n Visuele fees
11.05.12 – 15:30 | Comments Off
‘n Visuele fees

Le Grand Cirque keer terug met ’n nuwe turbo-gelaaide vertoning wat van die mees ekstreme uitvoerings in die wêreld bevat. Le Grand Cirque – Adrenalien is ’n asembenemende visuele fees van die gevaarlikste, mees vermaaklike en spannende Cirque-vertonings, gekombineer met fisieke komedie en toertjies wat vaardigheid en behendigheid vereis. Hulle spog met ’n uitgesoekte rolverdeling van [...]

‘n Visuele fees
11.05.12 – 15:30 | Comments Off
‘n Visuele fees

Le Grand Cirque keer terug met ’n nuwe turbo-gelaaide vertoning wat van die mees ekstreme uitvoerings in die wêreld bevat. Le Grand Cirque – Adrenalien is ’n asembenemende visuele fees van die gevaarlikste, mees vermaaklike en spannende Cirque-vertonings, gekombineer met fisieke komedie en toertjies wat vaardigheid en behendigheid vereis. Hulle spog met ’n uitgesoekte rolverdeling van [...]

Vir jou, skat
11.05.12 – 15:25 | Comments Off
Vir jou, skat

Desperate First Ladies, Icons and Aikonas en Tannie Evita praat kaktus is in Junie te sien by Evita se Peron in Darling. Mev. Evita Bezuidenhout, Kidi Amin, Pik Botha, Nowell Fine, Mev. Petersen, die ou Krokodil, Madiba en die dansende DA is ook  in die toerbus vir ’n vertoning van Adapt or fly by die [...]

Jy word dopgehou
11.05.12 – 15:20 | Comments Off
Jy word dopgehou

Die lewe in George Orwell se roman 1984 het so vergesog geklink, maar ons leef vandag in ’n samelewing wat nie ver daarvan is nie. Dophou-kameras om elke hoek en draai en mikroskyfies in kledingstukke en selfs in jou kredietkaart laat die gevaarligte flikker. Is dit al te laat om die horlosie terug te draai? Individue [...]

Die stil man te midde van die storm oor die Hertzogprys
11.05.12 – 15:11 | Comments Off
Die stil man te midde van die storm oor die Hertzogprys

Sowat 30 jaar gelede, of miskien was dit selfs langer, het ek ’n bespreking bygewoon. Op die verhoog was van die Sestigers, onder andere Adam Small. Hy het stil gesit en aandagtig geluister na die besprekings wat gewoed het rondom die letterkunde in die gehate apartheidstelsel, ens. Toe dit sy beurt was, het hy opgestaan [...]

Hoekom Afrikaans nie sal uitsterf nie
19.04.12 – 12:29 | Comments Off
Hoekom Afrikaans nie sal uitsterf nie

blind date = moljol
brandy = polisiekoffie
cubby hole = vroeteldoos
dagga = rondkyktwak
doggie bag = brakkiepakkie / woefkardoes
face-lift = hysbakkies
go-go girl = wikkeldoedie
hairdresser = dollaklitser
helmet = pletterpet
make-up = jeugdeeg
rapper = rymkletser
sales rep = kommissiekabouter
stapler = draaddrukkertjie / papiervampier
stew = vleismoles
tantrum = baba-dans / vloermoer
toi-toi = vakbond-vastrap / williewerkie-wals
toothbrush = bekskrop
lighter = Vingergeaktiveerdegasaangedrewetabakrolletjieverligtingstoestelletjie

Op berg Sinai
16.04.12 – 9:34 | Comments Off
Op berg Sinai

DEKAT TV aanbieder Gerard Scholtz en sy vrou Anuta asem tans die wêreld in. Hy laat weet ons hoe hulle avontuur verloop …. “Egipte lê agter ons na ons uitgebreide toer daar. Indrukke en ondervindings was te groot om te internaliseer. Ook die feit dat jy die heeltyd woer-woer tussen die chaos en vuil, en [...]

Luukse Infiniti handelsmerk kom na SA
13.04.12 – 10:12 | Geen Kommentaar
Luukse Infiniti handelsmerk kom na SA

Nissan se Infinity handelsmerk is reeds ‘n mededingende stryder in ander lande en nou is die motors op pad na Suid-Afrika. Jip, die Japanese motorvervaardiger bring sy Infinity handelsmerk na die suide van Afrika vanaf Junie. Besoek www.infiniti.co.za

Mona Lisa se tweeling
13.04.12 – 9:15 | Geen Kommentaar
Mona Lisa se tweeling

Die Mona Lisa is een van die mees enigmatiese en ikoniese skilderye van Westerse kuns. Dit het ook al baie namaaksels geïnspireer, maar een duplikaat by die Madrid’s Museo del Prado is besig om sy eie buzz te genereer. Bewaarders meen dit is in dieselfde tyd as die oorspronklike geskilder — en moontlik deur een [...]

‘n Sensoriese Sjampanje reistog
13.04.12 – 9:02 | Een Kommentaar
‘n Sensoriese Sjampanje reistog

Daar is niks om ’n Maandagmiddag op te kikker soos ’n uitnodiging deur Moët & Chandon, om by  Cube, ’n onpretensieuse restaurant in Parktown, Johannesburg, te gaan eet nie, skryf Corne de Jager.
Nie net kon ons ons verlustig in die sjef, Dario de Angeli, se vernuwende, en inspirerende kos wat veral verskillende kleure en teksture [...]

Wyn
Wynnuus
13.04.12 – 8:31 | Geen Kommentaar
Wynnuus

Nuwe baadjie

In die Klein-Karoo sit die brandewynmakers nie terug nadat daar internasionale lofprysinge, “beste ter wêreld”-toekennings en gesogte plaaslike medaljes geoes is nie. Inteendeel, aangevuur deur ’n begeerte om as die land se hart van brandewyn erken te word, word daar voortdurend verander en verbeter.
Soos nou weer met die treffende nuwe verpakking van [...]