DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad »

DEKAT reis+kuier Somer 2010

Geplaas deur op 22.01.103 Kommentaar

DEKAT reis+kuier Somer 2010

DEKAT reis + kuier is ‘n splinternuwe tydskrif vir mense met hope wanderlust.

3 Kommentaar »

  • helene gesê:

    die kuier & reis tydskrif van De Kat is absoluut fantasties… as jy een maal hierdie tydskrif gelees het of laat ek se gekoop het sal jy nooit weer na enige ander reis tydskrif op die rak kyk nie… wonder wanneer is die volgende uitgawe beskikbaar…

  • theresa gesê:

    Beste Helene,
    Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons meng tans van die lekker reis + kuier artikels in die DEKAT-tydksrif in en alreeds vanaf die Mei/Junie uitgawe. Kyk ook uit vir die volgende DEKAT – vol reis + kuier stories. Daarmee saam het ons ‘n nuwe vars uitleg en formaat vir die volgende uitgawe van DEKAT. Moet dit nie misloop nie.

  • Andri Boshoff gesê:

    Hi

    Wanneer kom die Julie 25ste verjaardag uitgawe van DEKAT op die rakke? Loer al die afgelope week in Hartbeespoort, maar die Mei/Junie uitgawe is steeds op die rakke.

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.