DEKAT Magazine
DKW

ALLES IN JOU WêRELD

Kuns & kultuur

JOU WêRELD DEUR KUNSSINNIGES SE Oë

Ons winkel

KOOP PRETTIGE GOED

TV

OP DIE KASSIE

Tydskrif

LEES, PRAAT, SKRYF

Tuisblad » Argief per kategorie

Artikels in die DKW Kategorie

Rolprente
3.09.10 – 14:33 | Geen Kommentaar
Rolprente

Oliver Stone slaan weer munt uit Wall Street-skandale met sy opvolgrolprent Wall Street 2: Money never sleeps, skryf Leon van Nierop.

Boeke
3.09.10 – 14:30 | Geen Kommentaar
Boeke

The angina monologues: Wanneer drie jong vroue ’n staatshospitaal in plattelandse KwaZulu-Natal opgee as hul keuse vir hul praktiese internskap, verwag hulle om hard te werk. Hulle verwag om skokkende gevalle te sien – KwaZulu-Natal word nie verniet vigs se “hoofstad” genoem nie, skryf Elmari  Rautenbach.

DKW : Rolprente
13.07.10 – 13:07 | Geen Kommentaar
DKW : Rolprente

DKW

DKW : Boeke
13.07.10 – 13:07 | Geen Kommentaar
DKW : Boeke

Boeke: Deon Maas, omstrede rubriekskrywer, musiekman, TV-vervaardiger en radio-omroeper het nou ook ’n boek geskryf, ’n reisboek gegrond op sy passievolle, soms uiters vermaaklike, soms pynlike liefdesverhouding met die vreemde kontinent waarop ons woon. Lees meer oor hierdie Witboy in Afrika.

Kultuur Dagboek
9.06.10 – 10:33 | Geen Kommentaar
Kultuur Dagboek

[ Junie 1, 2010 to Julie 31, 2010. ] Die Nederlandse en Vlaamse kultuur deel dieselfde wortels. Nederland en Vlaandere bied vanjaar vir die eerste keer, ‘n gesamentlike [...]

DKW: Kuns
12.05.10 – 20:48 | Geen Kommentaar
DKW: Kuns

Kuns: Die talentvolle jong skilder en beeldhouer, Lionel Smit (28), stal van 12 Oktober tot 6 November 2010 ‘n nuwe versameling werke by 34FineArt in Woodstock, Kaapstad, uit. Die gebore Pretorianer leef en werk in die moederstad en spog reeds met ‘n uitgebreide internasionale aanhang.

Wonderwerkstigting
24.02.10 – 12:41 | Geen Kommentaar
Wonderwerkstigting

’n Leë sak kan nie regop staan nie
’n Leë sak kan nie regop staan nie. Dié woorde van ’n persoon oor RSG, het verlede nag in my kop begin draai. Ek het dit dadelik op myself van toepassing begin maak … wat laat my as mens regop staan?  Ek het dadelik aan baie baie redes [...]

NUUT by die DEKAT-koöperasie
24.02.10 – 12:23 | Geen Kommentaar
NUUT by die DEKAT-koöperasie

Vol karakter, styl en passie. Nuwe produkte, nuwe dekorgiere, moet dit nie misloop nie.

Kraakvars
28.01.10 – 16:18 | Geen Kommentaar
Kraakvars

Sy is talentvol. Beeldskoon. Spontaan. En stewig in Gaia gewortel. DEKAT vra 10 blitsvrae aan Suid-Afrika se nuwe liefling-aktrise, Jana Strydom, oftewel Kate in Erfsondes.

Sigeuner, waternimf en godin
26.01.10 – 19:26 | Geen Kommentaar
Sigeuner, waternimf en godin

Die vrug van die gees is dít wat ons kop bo water laat hou. Illse Roos neem DEKAT op reis na haar binneruim.

DEKAT Armuletband