Artikels in die DKW Kategorie
Oliver Stone slaan weer munt uit Wall Street-skandale met sy opvolgrolprent Wall Street 2: Money never sleeps, skryf Leon van Nierop.
The angina monologues: Wanneer drie jong vroue ’n staatshospitaal in plattelandse KwaZulu-Natal opgee as hul keuse vir hul praktiese internskap, verwag hulle om hard te werk. Hulle verwag om skokkende gevalle te sien – KwaZulu-Natal word nie verniet vigs se “hoofstad” genoem nie, skryf Elmari Rautenbach.
Boeke: Deon Maas, omstrede rubriekskrywer, musiekman, TV-vervaardiger en radio-omroeper het nou ook ’n boek geskryf, ’n reisboek gegrond op sy passievolle, soms uiters vermaaklike, soms pynlike liefdesverhouding met die vreemde kontinent waarop ons woon. Lees meer oor hierdie Witboy in Afrika.
[ Junie 1, 2010 to Julie 31, 2010. ] Die Nederlandse en Vlaamse kultuur deel dieselfde wortels. Nederland en Vlaandere bied vanjaar vir die eerste keer, ‘n gesamentlike [...]
Kuns: Die talentvolle jong skilder en beeldhouer, Lionel Smit (28), stal van 12 Oktober tot 6 November 2010 ‘n nuwe versameling werke by 34FineArt in Woodstock, Kaapstad, uit. Die gebore Pretorianer leef en werk in die moederstad en spog reeds met ‘n uitgebreide internasionale aanhang.
’n Leë sak kan nie regop staan nie
’n Leë sak kan nie regop staan nie. Dié woorde van ’n persoon oor RSG, het verlede nag in my kop begin draai. Ek het dit dadelik op myself van toepassing begin maak … wat laat my as mens regop staan? Ek het dadelik aan baie baie redes [...]
Vol karakter, styl en passie. Nuwe produkte, nuwe dekorgiere, moet dit nie misloop nie.
Sy is talentvol. Beeldskoon. Spontaan. En stewig in Gaia gewortel. DEKAT vra 10 blitsvrae aan Suid-Afrika se nuwe liefling-aktrise, Jana Strydom, oftewel Kate in Erfsondes.
Die vrug van die gees is dít wat ons kop bo water laat hou. Illse Roos neem DEKAT op reis na haar binneruim.



