DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per kategorie

Artikels in die Hoofartikel Kategorie

Tiener-sensasie
5.03.13 – 9:27 | Comments Off
Tiener-sensasie

Vir Abigail Muller (17) van Pretoria voel dit steeds onwerklik dat sy ’n kontrak by ’n Britse platemaatskappy losgeslaan het. Lees meer in die Maart/April-uitgawe van DEKAT.

Hulle ken van hout
5.03.13 – 8:45 | Comments Off
Hulle ken van hout

Wie ken nie Swartland Boudienste se skrynwerk- en houtprodukte nie? Maar min weet dat dit al die derde geslag is wat aan die “ryk” bou. Gerard Scholtz het met Oom Jurgens Hanekom oor hul familieonderneming …

’n Tweede kans
28.02.13 – 16:12 | Comments Off
’n Tweede kans

In die rolprent Klein Karoo en Uitvlucht kyk Regardt van den Bergh na die kinders in plattelandse boeregemeenskappe – nie as ’n afsydige toeskouer nie, maar as ’n deelnemer in die gemeenskappe waar hy …

Koos en Stef in ’n niemandsland
28.02.13 – 15:45 | Comments Off
Koos en Stef in ’n niemandsland

Sou dit vaderskap wees wat die twee troebadoere na ’n introspektiewe ondersoek lei, of bloot die vertwyfeling en moontlikhede wat met die ouderdom kom? Watter rol sou hul konserwatiewe christelike kinderjare hierin speel? Die een …

Boere: skurke of sondebokke?
28.02.13 – 15:34 | Comments Off
Boere: skurke of sondebokke?

Die stem van die boer en die permanente plaasarbeider was grotendeels afwesig tydens die loonstakings en gepaardgaande geweld oor die afgelope paar maande. Wat wel gehoor is, is haatspraak teen boere – wat gans te …

Sharpeville, Marikana en die muilbandwet
28.02.13 – 15:19 | Comments Off
Sharpeville, Marikana en die muilbandwet

Op 21 Maart vanjaar sal dit 53 jaar wees sedert die Sharpeville-slagting. Die belangrikste verskil tussen Sharpeville en Marikana is dat elke Suid-Afrikaner ingelig is oor wat by Marikana gebeur het want digitale media het …

Oos wes, tuis bes
28.02.13 – 14:24 | Comments Off
Oos wes, tuis bes

Diane Victor, een van Suid-Afrika se belangrikste kontemporêre kunstenaars, is vanjaar die feeskunstenaar by die Absa KKNK in Oudtshoorn. Haar werk word in verskeie internasionale versamelings vertoon, insluitend die Museum of Modern Art (MoMA) in …

Is ons geld nog veilig?
12.09.12 – 11:15 | Comments Off
Is ons geld nog veilig?

Wêreldwyd is daar elke nou en dan ¹n bankskandaal wat die wêreld ruk
en kliënte se vertroue in banke wegkalwe. ¹n Suid-Afrikaanse organisasie,
die New Economic Rights Alliance (NewERA) , het selfs nou die vier groot
banke …

Groen van skaamte
23.08.12 – 13:26 | Comments Off
Groen van skaamte

Ons regering en top-maatskappye is besig om hul geldsakke vol te stop
terwyl hulle ons ’n groen rat voor die oë draai. Deur Martie Swanepoel.

Einde Junie was ’n hele groep Suid-Afrikaanse regeringsamptenare op pad Rio
de Janeiro …

5 Dae van stertswaai
23.08.12 – 13:24 | Comments Off
5 Dae van stertswaai

Sewe jaar gelede het Lindsay Pieterse, Group Lifestyle Communications
se bestuurder by BMW SA Suid-Afrika met die briljante idee vorendag gekom om
’n eksklusiewe toer te reël om lede van die media bekend te stel aan die
wêreld …