Artikels in die Dagboek Kategorie
Kom tree aan in jou hoëhakskoene en wees deel van die High Walk wat op 9 Augustus by die V&A Waterfront in Kaapstad plaasvind. Die koste per stapper is R40 en hulle moet om 09:30 aantree – in hakke: maak nie saak hoe hoog nie! Ingang vir nie-stappers is R20 per per volwassene en R10 [...]
Die Italiaans-gebore dirigent Walter Attanasi gaan die orkes lei en Theater Erfurt vn Duitsland se Guy Montavon neem die regie waar. Saam met uitsonderlike dekor en kostuums beloof hierdie tydlose liefdesverhaal om die winterkoue te verdryf en gehore met warm harte te laat. Om teleurstelling te voorkom bespreek nou vir La Traviata by Computicket – [...]
[ Junie 1, 2010 to Julie 31, 2010. ] Die Nederlandse en Vlaamse kultuur deel dieselfde wortels. Nederland en Vlaandere bied vanjaar vir die eerste keer, ‘n gesamentlike [...]
[ Maart 13, 2010 8:00 am to Maart 27, 2010 6:00 pm. ] Die jaarlikse OmmiBerg-oesfees vind hierdie jaar op 13 Maart plaas. Dis ‘n unieke geleentheid om die eerste wyne uit die Paarl wynroete se 2010 oesjaar te proe – ongefilter en sommer uit die tenk. Feesgangers kan van plaas tot plaas kuier en die geleentheid kry om die wyne te pas by kreatiewe variasies van die tradisionele uietert en ander ongewone fynproewers happies.
[ Julie 1, 2010 8:00 am to Julie 5, 2010 7:00 pm. ] Die jaarlike Stellenbosch Wynfees, een van Kaap se oudste kos- en wynfeeste, skop vanjaar ‘n hele maand vroeëer af! Die fees sal plaas vind vanaf 1 – 5 Julie.
[ Mei 21, 2010 8:00 am to Mei 25, 2010 7:00 pm. ] (English) The Robertson Small Hotel and Reuben Riffel are proud to present an interactive and educational culinary experience with Reuben’s Gourmet Cooking Experience.
[ Maart 1, 2010 10:00 am to Maart 7, 2010 3:00 pm. ] Universiteit van Stellenbosch se Woordfees 2010: 1-7 Maart 2010
Die Woordfees is vanjaar 11jaar oud en vier in 2010 die woord met die gepaste tema ‘Baljaar’.
[ Mei 20, 2010 9:00 am to Mei 22, 2010 8:00 pm. ] VAAL RIVER MEANDER – WINE ROUTE
Be sure not to miss this year’s quintessential Vaal River Meander Wine Route taking place at hotels, lodges and venues both on and next to the majestic Vaal River. Just a mere 45 minutes from Johannesburg, this year’s wine route promises to be the region’s biggest event of the year.
The [...]
[ April 30, 2010 9:00 am to Mei 2, 2010 8:00 pm. ] Allesverloren Landgoed – die oudste wynplaas in die Swartland alombekend vir hul puik Shiraz en Port – bied gaste vaatjies vol vermaak tydens vanjaar se Riebeek-vallei Olyffees wat plaas vind vanaf Vrydag, 30 April tot Sondag, 2 Mei.
[ Februarie 26, 2010 9:00 am to Februarie 28, 2010 10:00 pm. ] Prepare to get your hands dirty as you harvest the best of the Robertson Wine Valley, from Friday 26 February until Sunday 28 February.



