DEKAT Magazine
DKW

ALLES IN JOU WêRELD

Kuns & kultuur

JOU WêRELD DEUR KUNSSINNIGES SE Oë

Ons winkel

KOOP PRETTIGE GOED

TV

OP DIE KASSIE

Tydskrif

LEES, PRAAT, SKRYF

Tuisblad » Argief per kategorie

Artikels in die Wedstryde Kategorie

Knipoog en wen groot
1.02.10 – 10:38 | Geen Kommentaar
Knipoog en wen groot

Knipoog en wen groot met DEKAT en Winc

Poësiewedstrydreëls
29.01.10 – 10:35 | Geen Kommentaar

So werk dit:

Drie bekende digters skryf elkeen vier verse.
Drie verse van elke gedig word oor die volgende drie uitgawes van DEKAT gepubliseer – en jy word uitgenooi om ’n vierde vers in dieselfde styl te skryf.
Daarna sal die digter en die redakteur van DEKAT saam die wenvers kies – en die wenner kry ’n [...]

Poësiewedstryd – Joan Hambidge
27.01.10 – 17:36 | Geen Kommentaar

Lees die inskrywings van die vorige Joan Hambidge gedig en sien ook wie die wenner was.

Poësiewedstryd
25.01.10 – 15:55 | Geen Kommentaar
Poësiewedstryd

Is jy ‘n woordsmid, maar te besig/skaam/beskeie/onbewus/onervare vir die wêreld om te weet? Wel, nou is jou kans om digter te word.

DEKAT se Droomkombuis-wedstrydwenners
25.01.10 – 15:42 | Geen Kommentaar
DEKAT se Droomkombuis-wedstrydwenners

Baie dankie aan almal wat deel geneem het.

DEKAT Armuletband