DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per kategorie

Artikels in die Pret Kategorie

Raak verlore in ’n digitale sjokolade wêreld!
11.09.12 – 14:20 | Comments Off
Raak verlore in ’n digitale sjokolade wêreld!

Die sjokoladereus, Cadbury Dairy Milk, wat onlangs sy nuutste bederf, die Bubbly bekend gestel het, het nog iets noemenswaardig om oor huis toe te skryf. Dit is nie net die Bubbly se herseëlbare verpakking, wat …

Hoekom Afrikaans nie sal uitsterf nie
19.04.12 – 12:29 | Comments Off
Hoekom Afrikaans nie sal uitsterf nie

blind date = moljol
brandy = polisiekoffie
cubby hole = vroeteldoos
dagga = rondkyktwak
doggie bag = brakkiepakkie / woefkardoes
face-lift = hysbakkies
go-go girl = wikkeldoedie
hairdresser = dollaklitser
helmet = pletterpet
make-up = jeugdeeg
rapper = rymkletser
sales rep = kommissiekabouter
stapler = draaddrukkertjie / …

Plascon se grenslose inspirasie
25.08.11 – 14:03 | Geen Kommentaar
Plascon se grenslose inspirasie

Kleure gee jou kreatiewe vlerke en Plascon se 2012 kleurreeks, wat onlangs by Decorex bekendgestel is, inspireer in elke palet. Die toekoms van kleur ryk rooskleurig en die moontlikhede oneindig  in die vier rigtinggewende temas …

Hykie wen Survivor
27.05.11 – 11:10 | Geen Kommentaar
Hykie wen Survivor

Hykie Berg is gisteraand deur Suid-Afrikaners en die jurie as die eerste manlike Suid-Afrikaanse Survivor-wenner aangewys.  Sy  teenstander, Letshego Moshoeu, ’n biokinetikus van Johannesburg, het daarin geslaag om net drie stemme van haar vorige span, die …