Artikels in die Kuier Kategorie
Sommige Suid-Afrikaners drink brandewyn wanneer hulle gelukkig, hartseer of opgewonde is. Ander geniet dit sommer sonder rede. Op 28 November 2012 het DEKAT in samewerking met KWV ’n brandewyn proe-aand gehou.
Die verrigtinge is by die …
Kobus Lindeque, areadirekteur van Montsanto Afrika, is vroeër die maand by ʼn glansgeleentheid in Montecasino, Gauteng, as 2012 se Baas van die Jaar bekroon. Volgens Montsanto se korporatiewe kommunikasiebestuurder, Magda du Toit, wat hom benoem …
Dis hoe gaste die Pendoring-reklametoekennings se onlangse buiging in Kaapstad beskryf. Op dié groot reklame-makietie, wat vanjaar vir die 18de jaar aangebied is en gestand gedoen het aan die veldtog-slagspreuk, Vat Oor, is die room …
Daar is niks om ’n Maandagmiddag op te kikker soos ’n uitnodiging deur Moët & Chandon, om by Cube, ’n onpretensieuse restaurant in Parktown, Johannesburg, te gaan eet nie, skryf Corne de Jager.
Nie net kon …
Nadat jy op die wildreservaat Sabi Sabi se private landingstrook geland het, weet jy ‘n anderse en luukse boservaring wag op jou. En Earth Lodge bevestig daardie gedagte met oogopslag en intrapslag … daar …
Gauteng vier 40 jaar van Stellenbosch Wynland-weelde.
Suid-Afrika se alombekende Stellenbosch Wynroetes vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar in die Noorde met ‘n weergalose wyn-, kos-, musiek- en kuns- extravaganza tydens die tweede
Stellenbosch at Summer Place …
In Karen Basson se plaashuis-kombuis-gedoente word boerekos gemaak. Nie drie selderystingels met vyf druppeltjies sjokoladesous vir die show nie. Daar is skilderye en ou borde teen die mure en foto’s wat die plaas se storie …
Champagne makes you feel like it’s Sunday and better days are just around the corner.” (Marlene Dietrich). Middagete by die Westcliff in Johannesburg en op die spyskaart is Dom Perignon Vintage 2002 (wat eers in Junie …
La Motte se tradisionele boerekos kom van ver af – uit die kooktradisies van die ou Romeine, Perse, Arabiere en die 17de-eeuse Europa. Dit is deur die Hollanders, Vlaminge en Duitssprekendes in 1652 en die …
Gaan kuier in die prentjiemooi Franschhoekvallei – by Mount Rochelle Hotel & Mountain Vineyards en verwag heerlike bederf.









