Artikels in die TV Kategorie
Ons besef nie altyd watter absolute seën water in hierdie droë land van ons is. Besoek www.jojotanks.co.za en kyk DEKATV op 11 September op SABC 3 om 18:30.
Aan almal wat hulself elke Vrydagaand voor die kassie geplak het vir ‘n lekker sessie saam met DEKAT – ons bedank julle vir jul ondersteuning. Maar voor jy in totale heimwee verval, DEKAT TV gaan weer in 2010 op SABC3 verskyn. Van die programme sal heruitsendings wees terwyl ons die nuwe reeks aanmekaar sit wat [...]
Ek stem saam darem iets om op ‘n Vrydagaand te kyk. En jammer dis so laat en so kort. Ek geniet julle program tot die uiterste hou so aan Groete E Joubert
Dankie tog daar is vir my ook Vrydagaande ‘n program om na uit te sien. So jammer dit is net te [...]



