Artikels in die Rolprente Kategorie
Bakgat Danie
Danie Bester, die vervaardiger van rolprente soos Roepman, Bakgat 1 en 2 en Wolwedans in die skemer is ook verantwoordelik vir die hoogs-aangeskrewe Verraaiers wat onlangs begin wys het. Lees meer in die Maart/April-uitgawe van …
’n Tweede kans
In die rolprent Klein Karoo en Uitvlucht kyk Regardt van den Bergh na die kinders in plattelandse boeregemeenskappe – nie as ’n afsydige toeskouer nie, maar as ’n deelnemer in die gemeenskappe waar hy …
Wolf, wolf, hoe laat is dit?
Die destydse gewilde radiodrama Wolwedans in die skemer is uiteindelik verfilm. Leon van Nierop, skrywer van die radiodrama en die rolprentdraaiboek, het gaan kyk hoe dit op stel gaan.
Die assistent-regisseur van Wolwedans in die …









