DEKAT
	<language>af</language>
Oes jou reënwater met ‘n JOJO slimline tenk
Ons besef nie altyd watter absolute seën water in hierdie droë land van ons is. Besoek www.jojotanks.co.za en kyk DEKATV op 11 September op SABC 3 om 18:30.
La Motte – ‘n nuwe definisie
La Motte het onlangs drie nuwe ervarings bekend gestel – die Pierneef à La Motte Restaurant, die La Motte Museum en die La Motte Plaaswinkel. Ook die Proelokaal is totaal herontwerp en hernuwe, in pas met die styl en genietinge van die wyne wat daar geproe kan word. Met sy tradisionele gasvryheid en soveel nuut [...]]]></description>
Mathews Phosa-lesing
Amira Clayton, Chanel van Tonder, Gwen van Tonder en Petro Rhode het die vierde Mathews Phosa-lesing van die Afrikaanse Taalmuseum en –monument op 12 Augustus bygewoon. Die gasspreker was prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, wat ‘n lesing gelewer het oor “Afrikaans in die 21ste eeu”. Die Taalmuseum en –monument vier [...]]]></description>
Woonwa-sjiek
		<description><![CDATA[As jy eers in die Grolsch Airstream-woon-wa in Old Mac Daddy-woonwapark in die beeldskone Elgin-vallei in die Wes-Kaap oornag het, sal ’n woonwa nooit weer vir jou dieselfde betekenis hê nie.
Skilder jou liefde
Die Plascon-kleurvoorspelling vir 2011 is geïnspireer deur die liefde: ’n sterk mag wat die wêreld kan verander.
Wynreus groet
Suid-Afrikaanse wynpionier. Sosiale filantroop. Selfgemaakte entrepreneur. Miljardêr. Perdeliefhebber. Partytjiedier. Eggenoot. Pa. Graham Beck, eienaar van Graham Beck Wines wat vroeër in die ouderdom van 80 gesterf het ná ’n  lang stryd teen longkanker, sal veral onthou word vir sy rol in die Suid-Afrikaanse wynbedryf.
Dink groen
Ons weet nou al almal dat groen die “nuwe swart” gaan bly. En dit beteken ons moet ligte afskakel, kragproppe uittrek, bome plant, meer oor sonkrag leer en probeer om ons glas, papier en plastiek te skei vir herwinning.
Seychelle
Op Desroches-eiland is dit net jy, ’n fiets en die krappe vir geselskap, skryf Petro Smit.
Mauritius
Of jy nou lus is vir ’n eiland, die Midde-Ooste, Asië of die Mediterreense kuslyn, daar wag vir jou groot lekkerte by enige Club Med, skryf Melanie Tait
Barcelona
’n Besoek aan Barcelona is ’n ervaring wat vriendelik op die gemoed en strelend op die palet kom lê, en wat die avonturier elke dag nuwe geleentheid bied om te kom meedoen, te ervaar, te proe en te bepeins.