DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 01.10

Ons eie
29.01.10 – 14:14 | Geen Kommentaar
Ons eie

Al die produkte wat vir DEKAT gemaak word is eg Suid-Afrikaans en hier handvervaardig of handafgewerk en uit die boonste rakke. Bederf jouself of iemand spesiaal en bestel vandag nog een van hierdie pragtige geskenke.

Poësiewedstrydreëls
29.01.10 – 10:35 | Geen Kommentaar

So werk dit:

Drie bekende digters skryf elkeen vier verse.
Drie verse van elke gedig word oor die volgende drie uitgawes van DEKAT gepubliseer – en jy word uitgenooi om ’n vierde vers in dieselfde styl …

Gesoek: ’n diamant van 1 karaat
28.01.10 – 19:16 | Geen Kommentaar
Gesoek:  ’n diamant  van 1 karaat

Ek onthou nog my soektog. Aanstaande vroulief wou mos toe ’n ovaal diamant hê … Nie ’n romantiese vorm soos ’n hartjie of die eerste letter van haar naam nie, o nee, ovaal!

Die dood in lood… borslappe, boublokkies, klimrame
28.01.10 – 18:33 | 2 Kommentaar
Die dood in lood…  borslappe,  boublokkies, klimrame

(English) What the Chinese use as a production short-cut to increase profit margins could be causing the death of our children. Lead in paint on children’s toys results in, at least, lower IQs, learning problems, hyperactivity, hearing problems and anaemia. More serious complications include brain damage and even death. DEKAT investigated.

Die sondes van ons vaders
28.01.10 – 16:38 | Een Kommentaar
Die sondes  van ons vaders

Ons sien dit daagliks om ons en ook wêreldwyd – die sondes van vaders en moeders wat deur die kinders herhaal word, geslag ná geslag. Die Afrikaanse TV-reeks Erfsondes het dit juis as tema. Wat is die oorsaak van die bose kringloop? Karin Brynard stel ondersoek in.

Kraakvars
28.01.10 – 16:18 | Geen Kommentaar
Kraakvars

Sy is talentvol. Beeldskoon. Spontaan. En stewig in Gaia gewortel. DEKAT vra 10 blitsvrae aan Suid-Afrika se nuwe liefling-aktrise, Jana Strydom, oftewel Kate in Erfsondes.

Vaal Rivier Meander – Wyn & Kos Skow op Roete
28.01.10 – 10:08 | Geen Kommentaar

VAAL RIVER MEANDER – WINE ROUTE
Be sure not to miss this year’s quintessential Vaal River Meander Wine Route taking place at hotels, lodges and venues both on and next to the majestic Vaal River. Just …

So lyk die Afrikaner
27.01.10 – 19:53 | 2 Kommentaar
So lyk die Afrikaner

Jare al word daar gewroeg oor die Afrikaner. Wie is Afrikaners, hoe lyk hulle en wat doen hulle? En soveel mense, soveel menings. Maar kyk wat sê die statistiek. Deur Yolandi Groenewald.

Die keiser is kaal
27.01.10 – 19:45 | Geen Kommentaar
Die keiser is kaal

Regstellende aksie het wêreldwyd misluk, ook in Suid-Afrika, maar dit lyk nie asof “die keiser” daarvan bewus is nie.

My Russiese fantasie
27.01.10 – 19:34 | Geen Kommentaar
My Russiese fantasie

Svetlana bly in die Oekraïne, dit is so te sê Rusland. Die ontmoeting word deur die agentskap gereël en ek moet net opdaag. ’n Dag voor my toer is dit net Dominee en my wewenaar-voorman Jafta wat weet van al my planne.