DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 02.10

Wonderwerkstigting
24.02.10 – 12:41 | Geen Kommentaar
Wonderwerkstigting

’n Leë sak kan nie regop staan nie
’n Leë sak kan nie regop staan nie. Dié woorde van ’n persoon oor RSG, het verlede nag in my kop begin draai. Ek het dit dadelik op …

NUUT by die DEKAT-koöperasie
24.02.10 – 12:23 | Geen Kommentaar
NUUT by die DEKAT-koöperasie

Vol karakter, styl en passie. Nuwe produkte, nuwe dekorgiere, moet dit nie misloop nie.

Woordfees
15.02.10 – 11:31 | Geen Kommentaar
Woordfees

Afrikaans is vanjaar met die elfde Woordfees, wat van 1 tot 7 Maart op Stellenbosch aangebied is, weer behoorlik gevier. Melt Myburg skryf van ‘n witwarm Woordfees.

US Woordfees 2010
10.02.10 – 10:45 | Geen Kommentaar

Universiteit van Stellenbosch se Woordfees 2010: 1-7 Maart 2010
Die Woordfees is vanjaar 11jaar oud en vier in 2010 die woord met die gepaste tema ‘Baljaar’.

DEKAT spesiale uitgawe 2010
4.02.10 – 14:36 | 3 Kommentaar
DEKAT spesiale uitgawe 2010

DEKAT publiseer vanjaar ‘n spesiale uitgawe wat uit sy nate bars, want dit is gevul met die laaste 25jaar se beste artikels.

Op die kassie
1.02.10 – 13:22 | Geen Kommentaar

Aan almal wat hulself elke Vrydagaand voor die kassie geplak het vir ‘n lekker sessie saam met DEKAT – ons bedank julle vir jul ondersteuning. Maar voor jy in totale heimwee verval, DEKAT TV gaan …

Kommentaar
1.02.10 – 13:00 | Geen Kommentaar

Ek stem saam darem iets om op ‘n Vrydagaand te kyk. En jammer dis so laat en so kort. Ek geniet julle program tot die uiterste hou so aan Groete E Joubert
Dankie tog …

Knipoog en wen groot
1.02.10 – 10:38 | Geen Kommentaar
Knipoog en wen groot

Knipoog en wen groot met DEKAT en Winc