DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 03.10

DEKAT-voorbladfotosessie vir die Maart/April uitgawe
24.03.10 – 10:42 | Geen Kommentaar
DEKAT-voorbladfotosessie vir die Maart/April uitgawe

Tydens ‘n voorbladfotosessie word daar honderde fotos geneem maar ongelukkig kan net een uit al hierdie talle goeie fotos op ons voorblad pryk.

OmmiBerg 2010
17.03.10 – 15:02 | Geen Kommentaar

Die jaarlikse OmmiBerg-oesfees vind hierdie jaar op 13 Maart plaas. Dis ‘n unieke geleentheid om die eerste wyne uit die Paarl wynroete se 2010 oesjaar te proe – ongefilter en sommer uit die tenk. Feesgangers kan van plaas tot plaas kuier en die geleentheid kry om die wyne te pas by kreatiewe variasies van die tradisionele uietert en ander ongewone fynproewers happies.

Ervaar die Roetes gedurende die Stellenbosch Wynfees 2010
17.03.10 – 13:24 | Geen Kommentaar
Ervaar die Roetes gedurende die Stellenbosch Wynfees 2010

Die jaarlike Stellenbosch Wynfees, een van Kaap se oudste kos- en wynfeeste, skop vanjaar ‘n hele maand vroeëer af! Die fees sal plaas vind vanaf 1 – 5 Julie.

Reuben’s Gourmet Cooking Experience
17.03.10 – 12:56 | Geen Kommentaar
Reuben’s Gourmet Cooking Experience

(English) The Robertson Small Hotel and Reuben Riffel are proud to present an interactive and educational culinary experience with Reuben’s Gourmet Cooking Experience.

Baby Boomers, staan opsy
16.03.10 – 13:57 | Geen Kommentaar

Meer nuwe bloed en dinamiese jong leiers. Daarmee kan Suid-Afrika op dié stadium beslis doen, sê Ian Heyns, hoofbestuurder van AngloGold Ashanti se Great Noligwa-goudmyn (naby Orkney in Noordwes) en huidige Baas van die Jaar wat bó honderde mededingers landwyd met die titel weggestap het.