Articles Archive for 03.10
At the DEKAT cover shoot the clicking from the professional photographers camera doesn’t seize until the perfect photo is captured.
(Afrikaans) Die jaarlikse OmmiBerg-oesfees vind hierdie jaar op 13 Maart plaas. Dis ‘n unieke geleentheid om die eerste wyne uit die Paarl wynroete se 2010 oesjaar te proe – ongefilter en sommer uit die tenk. Feesgangers kan van plaas tot plaas kuier en die geleentheid kry om die wyne te pas by kreatiewe variasies van die tradisionele uietert en ander ongewone fynproewers happies.
(Afrikaans) Die jaarlike Stellenbosch Wynfees, een van Kaap se oudste kos- en wynfeeste, skop vanjaar ‘n hele maand vroeëer af! Die fees sal plaas vind vanaf 1 – 5 Julie.
The Robertson Small Hotel and Reuben Riffel are proud to present an interactive and educational culinary experience with Reuben’s Gourmet Cooking Experience.









