DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 07.10

Stap vir ‘n goeie doel – in hoëhakskoene
27.07.10 – 13:05 | Geen Kommentaar

Kom tree aan in jou hoëhakskoene en wees deel van die High Walk wat op 9 Augustus by die V&A Waterfront in Kaapstad plaasvind. Die koste per stapper is R40 en hulle moet om 09:30 …

Sake Profiel
20.07.10 – 11:34 | Geen Kommentaar
Sake Profiel

Brand Pretorius, uitvoerende hoof van McCarthy Limited, is nie net ’n motor- en gesinsman nie, maar ook ’n warm en ruimhartige omgeemens.

Verdi betower in Julie
19.07.10 – 15:14 | Geen Kommentaar

Die Italiaans-gebore dirigent Walter Attanasi gaan die orkes lei en Theater Erfurt vn Duitsland se Guy Montavon neem die regie waar. Saam met uitsonderlike dekor en kostuums beloof hierdie tydlose liefdesverhaal om die winterkoue te …

Top 10 spa’s
16.07.10 – 11:28 | Geen Kommentaar
Top 10 spa’s

Top 10 spa’s
Daar’s die see, die berg, die wyn … Maar die Kaap is ook ’n top spa-bestemming met spa’s wat koning kraai as dit by die wen van pryse kom. Hier is ons keuse …

Kaapstad se hoofkwartier
16.07.10 – 11:24 | Geen Kommentaar
Kaapstad se hoofkwartier

Kaapstad se hoofkwartier
Die luukse More Quarters Hotel naby Kloofstraat in Kaapstad troon bo die gewone uit met ’n besielde grasie wat sag op die sintuie is.

Vreemde Paaie
16.07.10 – 11:21 | Geen Kommentaar
Vreemde Paaie

Vreemde paaie
’n Vakansie hoef nie altyd dieselfde te wees nie.  Melanie Tait skryf kyk verby die versiersuiker en verveling van gewone bestemmings of uitstappies. Kyk verby Tafelberg en ’n sonsondergang. Soek die unieke, soek die …

DKW : Rolprente
13.07.10 – 13:07 | Geen Kommentaar
DKW : Rolprente

DKW

DKW : Boeke
13.07.10 – 13:07 | Geen Kommentaar
DKW : Boeke

Boeke: Deon Maas, omstrede rubriekskrywer, musiekman, TV-vervaardiger en radio-omroeper het nou ook ’n boek geskryf, ’n reisboek gegrond op sy passievolle, soms uiters vermaaklike, soms pynlike liefdesverhouding met die vreemde kontinent waarop ons woon. Lees …

Aktueel
13.07.10 – 13:06 | Geen Kommentaar
Aktueel

Die Noordwes-Universiteit se tolkdiens is vernuwend, kreatief en prysenswaardig. Ander universiteite in die land en selfs skole begin nou ook daarmee eksperimenteer, skryf Melanie Tait.

Gaaitjie
13.07.10 – 13:05 | Geen Kommentaar
Gaaitjie

Gaaitjie
Op die wit sand van Paternoster se strand vergestalt Gaaitjie die Weskus-erfenis en
-fynkosfilosofie. Hier maak sjef-eienaar Suzi Holtzhausen ’n Weskus-mosselpot met ’n verskil – en ’n tikkie swierigheid. Keri Harvey  het by Gaaitjie gaan eet.