DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 09.10

Klawers is troef
22.09.10 – 13:17 | Een Kommentaar
Klawers is troef

Aan die voorpunt van ’n string belowende jong Suid-Afrikaanse musici is Winand Grundling (23), die algehele wenner van vanjaar se ATKV Muziq-kompetisie en orrelis by die NG Kerk Stellenbosch-Welgelegen. Sy vernuftige vingers (en voete) het …

Kuns onder die hammer vir goeie doel
20.09.10 – 12:09 | Geen Kommentaar

Scats Esterhuyse gaan een van sy kunswerke vir liefdadigheid op 7 Oktober 2010 laat opveil ten bate van die KidneyBeanz Trust. Die waarde van die kunswerk is tussen R200, 000 en R250, 000 en  helfte …

Laat ons weet …
16.09.10 – 10:41 | Een Kommentaar
Laat ons weet …

Hier by DEKAT is ons altyd besig met nuwe, opwindende projekte. Laat ons asseblief weet of jy sou belang stel om ‘n DEKAT Kuns- en Kultuurdagboek te
koop.
Dit sal inligting bevat oor al die relevante kuns- …

Oes jou reënwater met ‘n JOJO slimline tenk
3.09.10 – 16:27 | Geen Kommentaar
Oes jou reënwater met ‘n JOJO slimline tenk

Ons besef nie altyd watter absolute seën water in hierdie droë land van ons is. Besoek www.jojotanks.co.za en kyk DEKATV op 11 September op SABC 3 om 18:30.

La Motte – ‘n nuwe definisie
3.09.10 – 16:17 | Geen Kommentaar
La Motte – ‘n nuwe definisie

La Motte het onlangs drie nuwe ervarings bekend gestel – die Pierneef à La Motte Restaurant, die La Motte Museum en die La Motte Plaaswinkel. Ook die Proelokaal is totaal herontwerp en hernuwe, in pas …

Mathews Phosa-lesing
3.09.10 – 15:39 | Geen Kommentaar
Mathews Phosa-lesing

Amira Clayton, Chanel van Tonder, Gwen van Tonder en Petro Rhode het die vierde Mathews Phosa-lesing van die Afrikaanse Taalmuseum en –monument op 12 Augustus bygewoon. Die gasspreker was prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier …

Woonwa-sjiek
3.09.10 – 15:10 | Geen Kommentaar
Woonwa-sjiek

As jy eers in die Grolsch Airstream-woon-wa in Old Mac Daddy-woonwapark in die beeldskone Elgin-vallei in die Wes-Kaap oornag het, sal ’n woonwa nooit weer vir jou dieselfde betekenis hê nie.

Skilder jou liefde
3.09.10 – 15:06 | Geen Kommentaar
Skilder jou liefde

Die Plascon-kleurvoorspelling vir 2011 is geïnspireer deur die liefde: ’n sterk mag wat die wêreld kan verander.

Wynreus groet
3.09.10 – 15:02 | Geen Kommentaar
Wynreus groet

Suid-Afrikaanse wynpionier. Sosiale filantroop. Selfgemaakte entrepreneur. Miljardêr. Perdeliefhebber. Partytjiedier. Eggenoot. Pa. Graham Beck, eienaar van Graham Beck Wines wat vroeër in die ouderdom van 80 gesterf het ná ’n  lang stryd teen longkanker, sal veral …

Dink groen
3.09.10 – 14:55 | Een Kommentaar
Dink groen

Ons weet nou al almal dat groen die “nuwe swart” gaan bly. En dit beteken ons moet ligte afskakel, kragproppe uittrek, bome plant, meer oor sonkrag leer en probeer om ons glas, papier en plastiek …