DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 02.11

6 Vrae vir Katherine Jenkins
25.02.11 – 15:59 | Geen Kommentaar
6 Vrae vir Katherine Jenkins

* Beste verhoog in die wêreld?
Seker die Royal Albert Hall in Londen. Elke keer wat ek daarop uitstap slaan dit my asem weg. Dis ook ongelooflik om te dink aan al die wonderlike kunstenaars wat …

(English) Robbrecht en Deam: Pacing through architecture
23.02.11 – 14:35 | Een Kommentaar
(English) Robbrecht en Deam: Pacing through architecture

Workshop: 24 March, 08:00-17:30, Professional Development Hub, University of the Witwatersrand
Exhibition launch: 24 March  at 18:00 at Arts On Main – open for visitors until 12 April.
Public Lecture by Paul Robbrecht, Monday 28 March, 08:30, …

Katherine Jenkins se eerste SA toer
23.02.11 – 13:13 | Geen Kommentaar
Katherine Jenkins se eerste SA toer

Goeie nuus vir aanhangers van klassieke-populêre oorgangsmusiek! Famous Concerts kondig die voorreg aan dat die mezzo-sopraan superster Katherine Jenkins, aangebied deur Rand Merchant Bank, haar eerste langverwagte besoek aan Suid-Afrika sal bring met ’n kort …

Oesters vir Afrika
23.02.11 – 12:42 | Geen Kommentaar
Oesters vir Afrika

Skryf  28 en 29 Mei in jou sosiale dagboek neer! Dan word die jaarlikste oester, wyn en kosfees aangebied! Hierdie oesterfees is die grootste in Gauteng en tweede grootse in Suid-Afrika. Moenie dit misloop nie! …

‘n Tuin vol beelde
23.02.11 – 12:31 | Geen Kommentaar
‘n Tuin vol beelde

Graham’s Fine Art Gallery bied ‘n unieke, interaktiewe, ope-lug ervaring buite hul gallery by Broadacres, Fourways aan. Bekende beeldhoukunstenaar Mark Swart se treffende beelde, wat jou sal meesleur na ‘n ander wêreld, is op uitstalling …

Valiant by Woordfees
18.02.11 – 10:00 | Geen Kommentaar
Valiant by Woordfees

Tydens vanjaar se Woordfees stel Valiant Toorwoorde, ’n besonderse en poëtiese bundel van sy lirieke, bekend. Op 8 Maart gesels Toast Coetzer, John-Henry Opperman en Erns Grundling met die digter-liedjieskrywer-akteur oor sy lewe, liefdes en …

Sexy Volvo V60 in SA
18.02.11 – 9:25 | Geen Kommentaar
Sexy Volvo V60 in SA

Die nuwe Volvo V60 is hier met sy visier ingestel om saam met die nuwe S60 skouers te skuur vir die titel: “Mees dinamiese Volvo-model ooit.”

Groen karre
16.02.11 – 9:48 | Geen Kommentaar
Groen karre

Die hele wêreld is besig om groen te gaan. Dit sluit in…die motors wat ons ry.CHARLEEN CLARKE lig ons in oor haar gunsteling “groen” karre in die volgende uitgawe van DEKAT. Sy skryf onder andere …

Gee ons krag
16.02.11 – 9:41 | Geen Kommentaar
Gee ons krag

Die omskepping van ‘n ou kragstasie op Thesen Eiland in Knysna vir hergebruik as ‘n vyfster hotel en spa is in 2010 voltooi met groot sukses en die opening van The Turbine Hotel & Spa …

Woordfees 4 – 13 Maart
15.02.11 – 13:57 | Geen Kommentaar
Woordfees 4 – 13 Maart

Vanjaar se Woordfeestema, Elwe en selwe, speel ligweg met die jaartal, die nuwe Eenheid en met die bonatuurlike. Selwe belig die unieke eienskappe wat van ons deelnemers spesiale persoonlikhede en sterre maak. Sien uit na …