DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 03.11

BMW doen sy deel
29.03.11 – 16:20 | Geen Kommentaar
BMW doen sy deel

Die wêreld verander vinniger as ooit. Omgewings- en klimaatbeskerming en ‘n tekort aan hulpbronne is maar net ‘n paar van die enorme uitdagings wat die samelewing in die gesig staar. BMW neem verantwoordelike aksie. Die …

Hertzogpryswenner vir poësie is …
24.03.11 – 16:46 | 2 Kommentaar
Hertzogpryswenner vir poësie is …

Digter Johann de Lange ontvang vanjaar se gesogte Herzogprys vir Poësie. Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas bekendgemaak dat Johann de Lange 2011 die Hertzogprys in ontvang sal neem vir …

Welkom in wonderland
24.03.11 – 13:07 | Een Kommentaar
Welkom in wonderland

Rudi Silbermann het op ’n plaas by die mond van die Breederivier grootgeword en wou van kleins af ’n towenaar word. DEKAT het hierdie vryskutkunstenaar op die internet ontdek en verstom voor sy werke gestaan. …

Ster in die donker is terug
23.03.11 – 13:08 | Geen Kommentaar
Ster in die donker is terug

Ster in die Donker is terug op publieke aandrang. Hierdie unieke produksie het verlede jaar vyf uitverkoopte vertonings in die Kaap gehad. Ster, oftewel Sigrun Paschke, is sonder oë gebore. Die konsep van ’n reeks …

Meester Bartho
17.03.11 – 10:14 | Een Kommentaar
Meester Bartho

Bartho Eksteen, Hermanuspietersfontein-wynkelder se wynmaker, en Diners Club se Wynmaker van die Jaar is ’n ouwêreldse alchemis wat met smake, geure, en mengsels toor. Gerard Scholtz het met hom gesels.
Wanneer dit parstyd is, kan …

Figaro op die planke
17.03.11 – 9:42 | Geen Kommentaar
Figaro op die planke

Opera Africa kondig met trots hul volgende produksie, in samewerking met Duitsland se Erfurt Theater en Suid-Afrika se Staatsteater aan: Mozart se Le nozze di Figaro (The Marriage of Figaro). Dit sal by die Staatsteater …

Reuben Riffel is rêrig
9.03.11 – 9:40 | Geen Kommentaar
Reuben Riffel is rêrig

Sy naam weerklink oor die aarde. Reuben. Reuben die super-sjef. Hy word verpak, verbind tot, gebruik met, uitgesaai en verhandel. Hy het ’n handelsnaam geword. Soms is hy vir ’n kort rukkie by die huis …

‘n Nuwe wêreld
9.03.11 – 9:21 | Geen Kommentaar
‘n Nuwe wêreld

Dis Vrydag in Kaïro, die heilige dag vir Moslems. Net ná twaalfuur, 28 Januarie val honderde Moslem-mans in perfekte rye op die wye plaveisel op hul knieë neer om te bid. Rondom hulle heers chaos …

Bacha Bereesh, die dansende seuns van die Afgaanse krygshere
9.03.11 – 9:15 | Geen Kommentaar
Bacha Bereesh, die dansende seuns van die Afgaanse krygshere

Tienerseuns wat vroueklere dra en vir mans met mag en geld dans en as hul “minnaresse” optree,  is een van die grootste taboes in Afganistan, maar tog ’n diepgewortelde deel van hul kultuur. Jawid (30) …

La Motte: ‘n unieke ervaring
9.03.11 – 9:09 | Geen Kommentaar
La Motte: ‘n unieke ervaring

La Motte se tradisionele boerekos kom van ver af – uit die kooktradisies van die ou Romeine, Perse, Arabiere en die 17de-eeuse Europa. Dit is deur die Hollanders, Vlaminge en Duitssprekendes in 1652 en die …