DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 06.11

Wolwedans word rolprent
25.06.11 – 12:41 | Geen Kommentaar

Leon van Nierop se gewilde radioverhaal en TV-reeks, WOLWEDANS IN DIE SKEMER, gaan binnekort verfilm word met Regardt van den Bergh as regisseur en Danie Bester van The Film Factory as vervaardiger. Leon het self …

Rubberkuns
25.06.11 – 12:40 | Een Kommentaar
Rubberkuns

By Dorp Galery 101 in Stellenbosch: Roché van den bergh se unieke rubberkuns vanaf 1 Oktober. Besoek hul webwerf by www.slee.co.za

By Iziko – Tretchikoff: The People’s Painter
25.06.11 – 12:35 | Geen Kommentaar
By Iziko – Tretchikoff: The People’s Painter

Die koning van kitch herleef in ‘n wêreld-eerste uitstalling. Hier is Willem Boshoff, Marianne Fassler, Paul Harris en Charles Bothner tydends die opening van Tretchikoff: The People’s Painter, ’n uitstalling wat al Vladimir Tretchikoff (1913-2006) …

Eksklusiewe fotosessie met Nikon en Abigail Betz House of Couture
24.06.11 – 13:06 | Geen Kommentaar

Wanneer kreatiewe sappe saamvloei, inspireer elke eindproduk en ’n fantasieverhaal ontvou deur ’n kameralens.
Dit is presies wat gebeur het toe Nikon in Suid-Afrika en Abigail Betz, internasionaal erkende couture mode-ontwerper hul kreatiewe kragte vir ’n …

Tree Aan!
21.06.11 – 9:10 | Geen Kommentaar
Tree Aan!

Tree Aan is ‘n grensoorlog musiekblyspel van Deon Opperman wat die lewens van ʼn klomp troepies volg ‒ van koebaai by die stasie en al die pad na die grens.
“Dis die oorlog wat ons almal …

Kung Fu Panda skop hoër
13.06.11 – 8:50 | Geen Kommentaar
Kung Fu Panda skop hoër

Kung Fu Panda skop hoog in die opvolg danksy wonderbaarlike tegnologie. DreamWorks Animation SKG, Inc. het weereens saam met HP saamgespan om een van die beste opvolg animasie-rolprente die jaar na die silwerdoek te bring – …

DEKAT kondig Open Window wenners aan
10.06.11 – 14:12 | Geen Kommentaar
DEKAT kondig Open Window wenners aan

Die talentvolle studente van Open Window School of Visual Communication in Pretoria het laasjaar die opdrag gekry om ‘n DEKAT te ontwerp. Die wenners is op 26 Mei, by 131 on Herbert Baker Boutique Hotel …