Artikels argief vir 07.11
DEKAT was invited to BMW’s MINI Driver Training today, 13 July, at the Zwartkops Raceway track, but believe me there is nothing diminutive about the MINI John Cooper Works that I drove … writes Lerize …
In 1992 het Naspers besluit dat Afrikaans ’n nuwe gesig in die benadeelde gemeenskappe moet kry. So het Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) tot stand gekom en spog vandag, amper 20 jaar later, …
Beelde van ingesonke oë, lewende geraamtes, gaskamers, ophang-tonele en skreeuende, naakte liggame het voor Obie Oberholzer se geestesoog verrys met sy besoek aan Auschwitz. Nou weet hy hoe dit in die hel moet wees. Ek bevind …
Die splinternuwe Long Beach Hotel, geleë aan Mauritius se ooskus met die Belle Mare-skiereiland as grens, is so perfek geplaas dat dit sonder veel moeite daarin slaag om ’n stadsgevoel op ’n baie verleidelike manier …
By Long Beach-hotel in Mauritius mag jy maar die beste verwag, want jy gaan dit kry, skryf Sean Else. Foto: Nardus Nel.
Dis -2 grade Celsius in my motor. Ek jaag na die rolprentstel met soveel …
Julius Malema se dreigemente dat plase in wittes se besit sonder vergoeding onteien moet word omdat hulle dit in elk geval van die swartes gesteel het, is ’n groot bedreiging vir voedselsekerheid in die land, …
Die tonele van algehele verwoesting in Japan ná die massiewe aardbewing en tsoenami het Steph Bester, die positiewe en energieke hoof- uitvoerende bestuurder van The Unlimited in Pinetown, KwaZulu-Natal, laat besluit hy wil help. Begin …
Afrikaans het by die eerste fees vir dié taal in Nederland haar fynste voetjie voorgesit en almal bekoor, skryf Carina van der Walt uit Amsterdam.
Eendag, nie so lank gelede nie, was daar ’n man …
Noem Egipte en jou kop programmeer dadelik beelde van wêreldberoemde besienswaardighede: die Nyl, Giza se piramides, die indrukwekkende sfinks en die reuse-Aswandam wat jy uit jou Aardrykskundedae op hoërskool onthou. Heelwaarskynlik ook van die betogende …
Ten spyte van die swak ekonomie woel dit steeds by Strauss & Co, die afslaerhuis vir beeldende kuns. Cecile Loedolff het by die besturende direkteur van dié afslaerhuis en Suid-Afrika se voorste kunsghoeroe gaan koffie …









