DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 09.11

DEKAT-TV land binnekort
28.09.11 – 12:38 | Geen Kommentaar
DEKAT-TV land binnekort

DEKAT-TV land op kykNET op 13 Oktober om 21:00.

Die bos inspireer
28.09.11 – 12:32 | Geen Kommentaar
Die bos inspireer

Nadat jy op die wildreservaat Sabi Sabi se private landingstrook geland het, weet jy ‘n anderse en luukse boservaring wag op jou. En Earth Lodge bevestig daardie gedagte met oogopslag en intrapslag … daar …

Op die kassie
15.09.11 – 10:49 | Een Kommentaar
Op die kassie

DEKAT-TV se eerste seisoen in 2009 se eerste episode. DEKAT-TV se nuwe seisoen skop af op 6 Oktober op kykNET.

Extravaganza bekoor weer by Summer Place
13.09.11 – 13:34 | Geen Kommentaar
Extravaganza bekoor weer by Summer Place

Gauteng vier 40 jaar van Stellenbosch Wynland-weelde.
Suid-Afrika se alombekende Stellenbosch Wynroetes vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar in die Noorde met ‘n weergalose wyn-, kos-, musiek- en kuns- extravaganza tydens die tweede

Stellenbosch at Summer Place …

Die Eksentriekes
9.09.11 – 11:49 | Geen Kommentaar
Die Eksentriekes

Volgens die Verklarende Afrikaanse Woordeboek beteken die woord eksentriek: Anders as die gewone, sonderling, raar. DEKAT hou daarvan om die sonderlingheid in die land te vier, om die ongewone te ontdek, te besoek en te …

Ontwerp rondom jou
9.09.11 – 10:03 | Geen Kommentaar
Ontwerp rondom jou

Volvo se nuwe handelsmerk strategie groet Suid-Afrika waar DEKAT ook deel was van ‘n wonderlike bekendstelling in Kaapstad. ‘n Pasgemaakte bederf pakket was die orde van die dag toe Volvo ons in luuksheid optel, verwelkom …

Die einde van die bloedspoor
5.09.11 – 10:19 | Een Kommentaar
Die einde van die bloedspoor

Ons verbeel ons ons sien Malema, maar dis Barend Strydom wat na ons terugkyk. Ons vrees die liedjie “Skiet die Boer”, maar iewers eggo “De La Rey” nog langs ’n braaivleisvuur, skryf Koos Kombuis.
Enigiemand wat …

Verkleurmannetjie
2.09.11 – 14:00 | Geen Kommentaar
Verkleurmannetjie

Van Bakgat tot Roepman en Ek joke net kan die opkomende akteur Andrew Thompson hom moeiteloos in enige karakter wikkel, van komiese bleeksiel tot booswig.  Deur Schalk Schoombie

Hy sit in die son by Cafe Baccini’s, Cresta, …

Lig en skadu’s oor Venesië
2.09.11 – 13:41 | Geen Kommentaar
Lig en skadu’s oor Venesië

Die miljoene toeriste wat jaarliks op gewilde toeristebestemmings neerdaal, lei noodwendig tot die agteruitgang van die omgewing, probleme met die bewaring van erfenisgebiede en het ’n soms onaanvaarbare impak op die lewens en privaatheid van …

Agtien maande in Pakistan
2.09.11 – 13:34 | Geen Kommentaar
Agtien maande in Pakistan

In die Ou Stad, kom ’n mal wandelaar, vuil en toiingrig, voor die kamera poseer. Hy ruk sy piep uit en skud dit na die kamera en maak grom- en kwettergeluide. Deur  Ryno Sauerman
7 Augustus
In …