Artikels argief vir 12.11
Een persoon staan die kans om ‘n aand vir 2 by die boetiekhotel 131 Herbert Baker in Pretoria te wen. Kyk DEKAT-TV op 29 Desember om 21:00 op kykNET en skryf in!
Stuur jou antwoord en …
Ons gee ‘n heerlike Sasko geskenkpak weg van meer as R6000! Kyk DEKAT-TV op 29 Desember om 21:00 op kykNET en skryf in!
Stuur jou antwoord en jou besonderhede na wen@dekat.co.za (antwoord in onderwerp)
Kompetisie sluit op …
Bloed is dalk dikker as water, maar in die musiekbedryf kan tydgenote, mede-musikante en selfs aanhangers ook soos nabye familielede voel. Dit is wat die pianis, liedjieskrywer en produksieleier Christa Steyn ervaar sedert daar gevorderde …
Een persoon staan die kans om ‘n baie sjiek Nespresso koffiemasjien ter waarde van R5000 te wen!
Wie is Nespresso se internasionale ambassadeur?
Kyk DEKAT TV donderdag om 21:00 op kykNET. Stuur jou naam, kontakbesonderhede en antwoord …
Jy mag dalk al ván die gerugte gehoor het: blogskrywers gons daaroor en van jou vriende mag dit dalk al genoem het, of hulle mag dalk die geheim vir hulleself probeer hou. In ieder geval, …
Soos gewoonlik was die 17de bekroningsaand van die Pendoring Reklametoekennings vir voortreflike Afrikaanse en Suid-Afrikaanse reklame op 21 Oktober by Vodacom World in Midrand dié glansryke geleentheid van die jaar. Benewens die bekroning van sommige …









