DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 01.12

Hamba kahle, John!
30.01.12 – 12:10 | Geen Kommentaar
Hamba kahle, John!

Douvoordag op Saterdag, 28 Januarie vanjaar, is reklameveteraan John Farquhar se vlam geblus. Maar sy bydrae tot die media- en reklamebedryf sal altyd onthou word, want een ding wat ou ‘Farks’ nooit gedoen het nie, …

Wynkelders spreek boekdele tydens Woordfees
20.01.12 – 14:34 | Geen Kommentaar
Wynkelders spreek boekdele tydens Woordfees

Stellenbosch American Express® Wynroetes snoer vanjaar saam met Stellenbosch Universiteit Woordfees tydens die unieke ‘Woord-en-Wyn’ ervarings. Dit gaan plaasvind vanaf 9 tot 11 Maart op die Simonsberg wynroete. Sien uit na ’n bo-baas oesfees makietie, …

Kunste kom weer bymekaar
20.01.12 – 14:25 | Geen Kommentaar
Kunste kom weer bymekaar

‘n Kaleidoskoop van kunste bars weer in Maart uit hul nate by die jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in Oudtshoorn.
Die program vir die agtiende KKNK is ook sopas in Kaapstad bekendgestel. Volgens die uitvoerende …

Oesfees – ‘n outentieke ervaring
20.01.12 – 13:45 | Geen Kommentaar
Oesfees – ‘n outentieke ervaring

Die Franschhoek Oesfees word vanjaar op 24 Maart by die Solms-Delta wynlandgoed gehou.
David Kramer, wat ’n groot aantrekkingskrag by die eerste oesfees in 2008 was, keer hierdie jaar, met die vyfde herdenking, terug. Meer as …

DEKAT-wenners
12.01.12 – 15:49 | Een Kommentaar
DEKAT-wenners

DEKAT-TV se wenners vir al ons heerlike kompetisies:
Gert-Johan Coetzee kompetisie: Chantelle Callanan
Marianne Fassler kompetisie: Jeanine Ferreira
Lavazza koffietafelboek: Theo van der Merwe
Nespresso koffiemasjien: Judi Lubbe
Sasko geskenkpak: Lorraine Swanepoel
Sir Herbert Baker oornag: Ettiene Nortjé
Baie geluk aan almal …