DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 03.12

Wynnuus
27.03.12 – 11:40 | Geen Kommentaar
Wynnuus

Beste generiese wynliggaam Robertson Wynvallei, die generiese liggaam wat hierdie wynstreek se bemarking doen, is aangewys as die Beste Generiese Wynliggaam tydens die Drinks International Wine Tourism Awards 2012. Hierdie wynroetes het 55 lede en …

Hyundai Elantra wen Motor van die Jaar
15.03.12 – 8:53 | Geen Kommentaar
Hyundai Elantra wen Motor van die Jaar

Hyundai se Elantra 1.8 GLS is gisteraand tydens ’n spoggeleentheid in Johannesburg as Suid-Afrika se motor van die jaar aangewys is. Die ander finaliste was die Mercedes-Benz SLK, Audi A6, Suzuki Kizashi, Alfa Romeo Giulietta, …

Wenners van Romanwedstryd aangekondig
13.03.12 – 10:43 | Geen Kommentaar
Wenners van Romanwedstryd aangekondig

Die wenners van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd is pas aangekondig. Die eindbeoordelaars was prof. Willie Burger, Linda Rode en prof. Louise Viljoen.
Die wenners in die kategorie vir gepubliseerde skrywers is:
Eerste prys: Die aanspraak van …

Die woorde van ‘n vrou
9.03.12 – 13:51 | Geen Kommentaar
Die woorde van ‘n vrou

Ek is nie daarvan oortuig dat mense na uittreksels van skrywers se werk wil luister nie. Of dalk is dit net ek. Ek dink byvoorbeeld dat die stukke wat uit Marie Heese se werk op …

NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd
9.03.12 – 9:05 | Een Kommentaar
NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd

IInskrywings vir NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd het op 1 November 2011 gesluit. Die kortlys is pas bekend gemaak. Die eindbeoordelaars was prof. Willie Burger, Linda Rode en prof. Louise Viljoen.
Die kortlyskandidate vir gepubliseerde skrywers …

’n Seder val in Stellenbosch
9.03.12 – 8:39 | Een Kommentaar
’n Seder val in Stellenbosch

Dit is die groot antiklimaks. Nerina Ferreira, op die ouderdom van 90, is olik en kan nie die huldeblyk aan haar op die Woordfees bywoon nie, skryf Johan Liebenberg.Haar seun Anton is ook nie in …

Skepper van Fritz in lewende lywe
6.03.12 – 11:30 | Geen Kommentaar
Skepper van Fritz in lewende lywe

Die Swart Eiland … Die Groen Dood … Die Suidpool-bende … klink hierdie titels bekend? Roer dit ‘n snaar aan in die geheue? Dis van die titels van Leon Rousseau se gewilde Frits …

Publieke kuns dié week in Kaapstad
5.03.12 – 9:26 | Geen Kommentaar
Publieke kuns dié week in Kaapstad

‘Infecting The City’ vind vanjaar vir die vyfde keer plaas, vanaf 6 tot 10 Maart. Die oorhoofse doel is om strate en openbare ruimtes in Kaapstad te vul met kunste van alle aard.
‘Infecting The City’ …

Veuve Clicquot Masters Polo
2.03.12 – 11:40 | Geen Kommentaar
Veuve Clicquot Masters Polo

Die tweede jaarlikse Veuve Clicquot Masters Polo is onlangs in swier en styl by die Val de Vie wynlandgoed in die Kaap aangebied. Dié eksklusiewe sjampagne-handelsmerk het vir die eerste keer besluit om mee te …