Artikels argief vir 04.12
blind date = moljol
brandy = polisiekoffie
cubby hole = vroeteldoos
dagga = rondkyktwak
doggie bag = brakkiepakkie / woefkardoes
face-lift = hysbakkies
go-go girl = wikkeldoedie
hairdresser = dollaklitser
helmet = pletterpet
make-up = jeugdeeg
rapper = rymkletser
sales rep = kommissiekabouter
stapler = draaddrukkertjie / …
DEKAT TV aanbieder Gerard Scholtz en sy vrou Anuta asem tans die wêreld in. Hy laat weet ons hoe hulle avontuur verloop …. “Egipte lê agter ons na ons uitgebreide toer daar. Indrukke en ondervindings …
Nissan se Infinity handelsmerk is reeds ‘n mededingende stryder in ander lande en nou is die motors op pad na Suid-Afrika. Jip, die Japanese motorvervaardiger bring sy Infinity handelsmerk na die suide van Afrika vanaf …
Die Mona Lisa is een van die mees enigmatiese en ikoniese skilderye van Westerse kuns. Dit het ook al baie namaaksels geïnspireer, maar een duplikaat by die Madrid’s Museo del Prado is besig om sy …
Daar is niks om ’n Maandagmiddag op te kikker soos ’n uitnodiging deur Moët & Chandon, om by Cube, ’n onpretensieuse restaurant in Parktown, Johannesburg, te gaan eet nie, skryf Corne de Jager.
Nie net kon …
Nuwe baadjie
In die Klein-Karoo sit die brandewynmakers nie terug nadat daar internasionale lofprysinge, “beste ter wêreld”-toekennings en gesogte plaaslike medaljes geoes is nie. Inteendeel, aangevuur deur ’n begeerte om as die land se …
Kleurblind?
Alphabetical Wine het vir die eerste keer ooit ’n wynetiket ontwerp wat spesifiek gerig is op mense wat kleurblind is. Die etiket is baie subtiel aangepas: vir mense wat kleur kan sien, lyk die etiket …
Dink helder kleure, kultuur, cambrini en vars vye. DEKAT het verlede week ‘n eksklusiewe whisky-proe saam met Bunnahabhain (uitgespreek Bun na h-Abhainn) by Smeg se kleurvolle vertoonspasie in Bryanston gehou. Pierre Meintjes het die hart en …
Tanya O’Connor van Gordonsbaai haat kleremaak maar sy hou van teken. Sy ontwerp inkleurboeke – spesifiek vir grootmense. “Ek teken al vandat ek ‘n potlood kan vashou! Die inkleur was vir my terapie toe my …
Nuwe innoverende en opkomende jong kunstenaars word genooi om vir die 2012 Sasol Nuwe Handtekeninge-kompetisie in te skryf. Die kompetisie word jaarliks gehou en is oop vir alle Suid-Afrikaanse kunstenaars van 18 jaar en ouer …









