DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 05.12

Buongiorno BMW
29.05.12 – 16:00 | Comments Off
Buongiorno  BMW

Die BMW Active Hybrid 5 is sopas vrygestel en DEKAT het die voorreg gehad om hierdie indrukwekkende eko-vriendelike motor in Italië van alle plekke te toetsbestuur – tydens een van die mees gesogte persverwante plesiertogte …

Hoë punte vir Constantia Glen
28.05.12 – 8:53 | Comments Off
Hoë punte vir Constantia Glen

Hoë punte vir Constantia Glen 
Constantia Glen het 90 punte en meer vir twee van sy uitstaande Bordeaux-styl versnitte ontvang in die New Yorkse Wine Enthusiast, een van die wêreld se invloedrykste tydskrifte wat heeltemal toegewy is …

Biltong en wyn
22.05.12 – 14:48 | Comments Off
Biltong en wyn

Die jaarlikse Stellenbosch Hills Biltongmaker van die Jaar-kompetisie is tans oop vir inskrywings. Gryp ’n bottel Stellenbosch Hills Shiraz 2007 en swaai jou towerstaf voor inskrywings aan die einde van Augustus sluit. Vanjaar se kompetisie …

‘n Visuele fees
11.05.12 – 15:30 | Comments Off
‘n Visuele fees

Le Grand Cirque keer terug met ’n nuwe turbo-gelaaide vertoning wat van die mees ekstreme uitvoerings in die wêreld bevat. Le Grand Cirque – Adrenalien is ’n asembenemende visuele fees van die gevaarlikste, mees vermaaklike en …

Vir jou, skat
11.05.12 – 15:25 | Comments Off
Vir jou, skat

Desperate First Ladies, Icons and Aikonas en Tannie Evita praat kaktus is in Junie te sien by Evita se Peron in Darling. Mev. Evita Bezuidenhout, Kidi Amin, Pik Botha, Nowell Fine, Mev. Petersen, die ou …

Jy word dopgehou
11.05.12 – 15:20 | Comments Off
Jy word dopgehou

Die lewe in George Orwell se roman 1984 het so vergesog geklink, maar ons leef vandag in ’n samelewing wat nie ver daarvan is nie. Dophou-kameras om elke hoek en draai en mikroskyfies in kledingstukke …

Die stil man te midde van die storm oor die Hertzogprys
11.05.12 – 15:11 | Comments Off
Die stil man te midde van die storm oor die Hertzogprys

Sowat 30 jaar gelede, of miskien was dit selfs langer, het ek ’n bespreking bygewoon. Op die verhoog was van die Sestigers, onder andere Adam Small. Hy het stil gesit en aandagtig geluister na die …