DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Argief per Maand

Artikels argief vir 06.12

Wen ‘n Canon
29.06.12 – 15:19 | Comments Off
Wen ‘n Canon

Kyk deur jou kameralens, kliek, skryf in en staan die kans om te wen. Almal met ‘n voorliefde vir foto’s word uitgenooi om deel te neem aan DEKAT, in samewerking met Canon, se Facebook-fotokompetisie.
Gaan na ons …

Soete sukses in Swede
26.06.12 – 8:38 | Comments Off
Soete sukses in Swede

Die 2010-oesjaar van Nederburg se Winemasters Reserve Noble Late Harvest het pas nog twee internasionale pryse ontvang. Dit volg op ’n Decanter World Wine Awards-trofee, en ’n goue medalje by die International Wine Challenge.
 
Nou het …

Ontwerp jou eie stortkop en wen met GROHE!
25.06.12 – 15:42 | Comments Off
Ontwerp jou eie stortkop en wen met GROHE!

Ontwerp jou eie stortkop en wen GROHE-badkamertoebehore ter waarde van R5000 of ‘n GROHE handstort ter waarde van R700! Gaan na die kompetisieblad vir meer inligting en skryf vandag in om ‘n kans te staan …

Wen kaartjies na Jason Hartman se vertoning!
20.06.12 – 8:56 | Comments Off
Wen kaartjies na Jason Hartman se vertoning!

Doppio Zero Bel Air-restaurant in Johannesburg gee twee kaartjies (ter waarde van R560) weg wat ’n Jason Hartman-vertoning en onvergeetlike driegang-maaltyd insluit. Stuur die antwoord van die volgende vraag na febe@dekat.co.za: By watter Doppio Zero …

Nuwe vere (Obikwa)
19.06.12 – 13:07 | Comments Off
Nuwe vere (Obikwa)

Obikwa, die avontuurlustige reeks van kultivarwyne, steek kop uit getooi in ’n splinternuwe verekleed, vir die eerste keer te sien op die 2012 Pinotage Rosé. Hierdie wyn is ’n toeganklike wyn en sal beslis enige …

‘n Duur Arabier
13.06.12 – 8:16 | Comments Off
‘n Duur Arabier

Irma Stern se skildery Arab is vir R17 267 000 deur Strauss & Co opgeveil – die tweede hoogste prys wat ooit vir ’n skildery by ’n Suid-Afrikaanse veiling betaal is. (Die meeste was ook …

Druiwefees
12.06.12 – 10:34 | Comments Off
Druiwefees

By die Feast of the Grape wat in Durbanville plaasgevind het, kon gaste heerlike kos en wyn- kombinasies geniet of net luilekker ontspan en die plattelandse gasvryheid geniet.
Fotobyskrif: Mandy Baltaretu en Ben Olivier van …

Nerina Ferreira oorlede
12.06.12 – 10:10 | Comments Off
Nerina Ferreira oorlede

Nerina Ferreira, die bekende aktrise en vertaler van weleer, is in die ouderdom van 90 oorlede.
Hierdie formidabele vrou en kleinkind van oudpresident Steyn, is so talentvol en interessant dat ’n mens maar net in verwondering …

Die Mazda CX5 is hier!
5.06.12 – 9:22 | Comments Off
Die Mazda CX5 is hier!

Met die nuwe CX 5 het Mazda homself gerieflik op die voorgrond van ’n revolusie in die motorbedryf geposisioneer.
Hierdie veelsydige motor is die eerste van sy soort wat met Mazda se nuwe SkyActiv-tegnologie bekend gestel …

Koning KWV
5.06.12 – 8:11 | Comments Off
Koning KWV

KWV het skoonskip gemaak by die 10de SA Muskadel toekenningsgeleentheid. Uit 22 inskrywings het KWV die enigste drie platinumtoekennings ontvang. Dié drie wenners is KWV se Wit Muskadel 2005, Klassieke Rooi Muskadel, asook die 1930 …