Artikels argief vir 08.12
Die Tamboerskloof Katharien Syrah Rosé 2012 is pas uitgereik deur Kleinood. Die wyn is genoem na die enigste dogter en jongste kind in die familie en eggo sjarme en geur. Die koper tot salmpienk kleur …
Racheltjie de Beer bestem vir die silwerdoek!
Die verhaal van Racheltjie de Beer is een waarmee omtrent elke Afrikaner-kind grootgeword het. Ter wille van lesers wat dalk nie bekend is met die verhaal nie, sal ek …
Gee jou verbeelding vrye teuels deur die Pretoria-gids in die Julie/Augustus uitgawe van DEKAT, van hoek tot kant te bestudeer. Dit is tans op die rakke beskikbaar!
Karoo Square: Gesellig, Kreatief en Ongewoon
Karoo Kafee is ’n …
Agter die stuur laat die Chevrolet Captiva jou totaal in beheer voel met sy sensitiewe kragstuurstelsel. Die Captiva is volledig toegerus met lugversorging, elektriese vensters, minstens vier lugsakke, misligte, ABS-remme met remhulp, kragstuur en dakrelings …
Die bekende meubelreus Bakos Brothers hou die grootste uitverkoping in 41 jaar! By dié lente-uitverkoping kan jy ontwerpersbanke koop vir so min as R500, ’n koffietafel vir R150 en nog baie meer.
Wanneer: van 24 Augustus …
Die Bentley Continental GT V8 is uiteindelik in Suid-Afrika beskikbaar! Alhoewel daar op die oomblik net twee is (een in Johannesburg en een in Kaapstad) kan jy enige tyd vir ’n toetsbestuur gaan en jou …
Ons regering en top-maatskappye is besig om hul geldsakke vol te stop
terwyl hulle ons ’n groen rat voor die oë draai. Deur Martie Swanepoel.
Einde Junie was ’n hele groep Suid-Afrikaanse regeringsamptenare op pad Rio
de Janeiro …
Sewe jaar gelede het Lindsay Pieterse, Group Lifestyle Communications
se bestuurder by BMW SA Suid-Afrika met die briljante idee vorendag gekom om
’n eksklusiewe toer te reël om lede van die media bekend te stel aan die
wêreld …
Dawid Minnaar sal binnekort te sien wees as die ikoniese Eugène
Marais, digter, skrywer, joernalis en geneesheer in Katinka Heyns se
rolprent Die wonderwerker wat op 7 September landwyd in
rolprentteaters begin wys. Leon van Nierop het met …
David Krut Projects in Johannesburg bied aan: Robyn Penn se EXIT vanaf 30 Augustus tot 29 September. Besoek www.davidkrutprojects.com
Ruhan Janse van Vuuren bied sy solo-uitstalling Transience vanaf 1 September tot 22 September by Artspace in …









