Artikels argief vir 09.12
Boplaas Familie Wingerde in Calitzdorp het ’n gesogte Grand d’Or-toekenning (dubbelgoud) ontvang vir sy Boplaas Cape Vintage Reserve Port 2006 by die Michelangelo Wine Awards. Dieselfde wyn het in die verlede verskeie ander toekennings …
Zonnebloem se vaandeldraer, die rooiwyn-versnit Laureat, sal van die 2010-oesjaar af met ’n nuwe etiket spog. Hierdie klassieke verpakking bring hulde aan diegene wat deur die jare by dié handelsmerk betrokke was en elke geïllustreerde …
Die klein kroegie is vol rook van ¹n knetterende vuur, en stampvol, maar ons
kry ‘n tafeltjie reg onder die trap langs ¹n ou klavier. ‘n Bruin vrou met
‘n ouwêreldse uniform bring vir ons spyskaarte en …
Ek en my Duitse vriendin, Frau Eissenhuth, is in haar ou Mercedes op
agterpaaie op pad van Berlyn na Gdansk. Ons kom een ná die ander
piepkleindorpie teë met name soos Choszczno. ‘n Vriend wat bietjie Pools …
Die klank van die geweerskote was oorverdowend. Met ‘n dodelike slag het die
koeëls Ouma Roos Cloete se kop getref in ‘n opslagwaansin van kordiet,
vlieënde glasstukke van verpletterde drankbottels, ‘n stortbui van
brandewyn, vodka en whisky …
Die landskap van Afrikaanse teater sonder Anna Neethling-Pohl? Vaal,
om die minste te sê. Met haar kenmerkende vlegsel en vonkel in die oog het
hierdie grande dame nooit opgehou om te verstom en inspireer nie. Die
toneelstuk …
Frazer Barry daag met sy kenmerkende swaar swartraambril en parmantige
hoedjie vir die onderhoud op. Ook met ‘n kitaar oor die skouer, en ‘n rugsak
vol papiere met woorde, want hy is naas musiekmaker ook woordmaker,
liedjieskrywer, sanger, …
Wêreldwyd is daar elke nou en dan ¹n bankskandaal wat die wêreld ruk
en kliënte se vertroue in banke wegkalwe. ¹n Suid-Afrikaanse organisasie,
die New Economic Rights Alliance (NewERA) , het selfs nou die vier groot
banke …
Die groen, blou, rooi en wit vertikale lyne vang my oog wanneer ek instap.
Dis prominent agter die kleurryke kussings en handsakke wat netjies op
houtrakke gepak is. Op elke deel van die muur is ‘n ander …
In plaas daarvan om te dink hoe vinnig die jaar voor jou oë verbygevlieg het, neem ’n oomblik en ruik aan die vars blomme in jou tuin. Kom luister ook gerus na ligte klassieke musiek …









