DEKAT spesiale uitgawe 2010
Geplaas deur admin op 4.02.103 Kommentaar
DEKAT publiseer vanjaar ‘n spesiale uitgawe wat uit sy nate bars, want dit is gevul met die laaste 25jaar se beste artikels. Van Antoinette Pienaar tot Zuma, van Elisabeth Eybers tot sangomas en alles tussen in. Hier is so ‘n voorsmakie, hou gerus die rakke dop vir hierdie immergroen publikasie.
Kom loer gerus vir ‘n voorsmakie – klik hier om elektronies deur die tydsrif te blaai.






hallo, ek het net n vinnige klein vragie…
wanneer presies kom hierdie “spesiale uitgawe 2010″ van dekat uit?
dankie
elsa
Dankie Elsa, die spesiale uitgawe sal die rakke in Desember 2010 sien.
Kan nie wag vir hierdie uitgawe nie! Dit gaan mos nou ‘n leeftyd (wel okei, ‘n kwart leeftyd ten minste) se lees inhou!
Lewer kommentaar!
Tale
Volg DEKAT
Kategorieë
Argiewe
Lukrake bladsy
Nuutste Video