DEKAT-voorbladfotosessie vir die Maart/April uitgawe
Geplaas deur admin op 24.03.10Geen Kommentaar
Tydens ‘n voorbladfotosessie word daar honderde fotos geneem maar ongelukkig kan net een uit al hierdie talle goeie fotos op ons voorblad pryk.
Ons deel graag ‘n paar van hierdie fotos ook met julle.
Hier het ons gebruik gemaak van toerusting wat verskaf is deur Hi-Lite Audio & Visual CC in Alberton.













Lewer kommentaar!