Tuisblad » Hoofartikel, In die uitgawe
Zef, my blaar, zef

Zefmusiek is vir die tieners wat Zoid vir die twintigplussers was. Die Antwoord is die nuwe generasie se Voëlvry. Of is dit? En is die zefgeit ’n rebelse reaksie teen oordrewe Calvinisme? Of ’n slim bemarkingsfoefie wat die dollars laat inrol? Ilse Salzwedel het probeer uitvind.
Lewer kommentaar!