Tuisblad » Reis
Bhopa

Bhopa
In enige woestyn op enige dag behoort elke siel in iets te glo. Ek vermoed daar is liefde, selfs hoop, maar in Indië se Tsar-woestyn is geloof meer as ’n gerief. Dit word noodsaaklik, skryf Janvertrek oor sy besoek aan die Bhopa-stam in Indië.
Lewer kommentaar!