Vreemde Paaie
Geplaas deur theresa op 16.07.10Geen Kommentaar

Vreemde paaie
’n Vakansie hoef nie altyd dieselfde te wees nie. Melanie Tait skryf kyk verby die versiersuiker en verveling van gewone bestemmings of uitstappies. Kyk verby Tafelberg en ’n sonsondergang. Soek die unieke, soek die fantasie.
















Lewer kommentaar!