Verdi betower in Julie
Geplaas deur melanie op 19.07.10Geen Kommentaar
Die Italiaans-gebore dirigent Walter Attanasi gaan die orkes lei en Theater Erfurt vn Duitsland se Guy Montavon neem die regie waar. Saam met uitsonderlike dekor en kostuums beloof hierdie tydlose liefdesverhaal om die winterkoue te verdryf en gehore met warm harte te laat. Om teleurstelling te voorkom bespreek nou vir La Traviata by Computicket – 22 tot 31 Julie 2010.
















Lewer kommentaar!