DEKAT Magazine
DKW

ALLES IN JOU WêRELD

Kuns & kultuur

JOU WêRELD DEUR KUNSSINNIGES SE Oë

Ons winkel

KOOP PRETTIGE GOED

TV

OP DIE KASSIE

Tydskrif

LEES, PRAAT, SKRYF

Tuisblad » Dagboek

Stap vir ‘n goeie doel – in hoëhakskoene

Geplaas deur melanie op 27.07.10Geen Kommentaar

Kom tree aan in jou hoëhakskoene en wees deel van die High Walk wat op 9 Augustus by die V&A Waterfront in Kaapstad plaasvind. Die koste per stapper is R40 en hulle moet om 09:30 aantree – in hakke: maak nie saak hoe hoog nie! Ingang vir nie-stappers is R20 per per volwassene en R10 per kind. Al die fondse is ten bate van The Clothing Bank. Koop jou kaartjie by www.swishevents.co.za of www.webtickets.co.za en vir enige navrae. Wen: Swish Events gee 5 kaartjies vir nie-stappers weg om die dag en vermaak saam te kom geniet ! Kontak Liz Heydra by 078 114 8206.

  • Facebook
  • Twitter
  • MySpace
  • Digg
  • Google Bookmarks
  • Live
  • del.icio.us
  • LinkedIn
  • Print
  • RSS
  • laaik.it
  • Add to favorites

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.


DEKAT Armuletband