DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Sosiaal

Mathews Phosa-lesing

Geplaas deur op 3.09.10Geen Kommentaar

Amira Clayton, Chanel van Tonder, Gwen van Tonder en Petro Rhode het die vierde Mathews Phosa-lesing van die Afrikaanse Taalmuseum en –monument op 12 Augustus bygewoon. Die gasspreker was prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, wat ‘n lesing gelewer het oor “Afrikaans in die 21ste eeu”. Die Taalmuseum en –monument vier vanjaar hul 35ste bestaansjaar.

Be Sociable, Share!

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.