DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Kuns & Kultuur

Agent Snoet en die hondelewe

Geplaas deur op 22.10.10Geen Kommentaar

‘n Nuwe gesinsmusiekblyspel om na uit te sien! Agent Snoet en die Hondelewe wat volgende jaar landwyd toer.  Hier is die rolverdeling van die nuwe gesinsmusiekspel, Agent Snoet en die hondelewe: Op die foto is: Voor : Danie Putter (Agent Snoet); Jill Middelkop (Woefter); Andre Lotter (Agent Lippe). Middel:  Jolette Odendaal (Felino); Adrian Alpher (Agent O/Sjef); Lindi Delport (Leanie Miaau); Nadia Beukes (Suzette Pipet) en agter: Lizelle de Klerk (Juffrou Niemand); Chris van Rensburg (Prof Pipet/Veearts). Regie: Lizz Meiring. Teksverwerking: Schalk Schoombie. Musiek: Herman van den Berg. Gebaseer op die grafiese romans vanFrancois Bloemhof en Alistair Ackermann.

Be Sociable, Share!

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.