Tuisblad » DKMan
Kuns as alternatiewe belegging

“Kuns blyk die gewildste te wees, aangesien byna ’n derde van diegene wat aan die meningspeiling deelgeneem het, kuns aangedui het as hul eerste keuse van ’n passiebelegging vir finansiële wins,” sê Daniël Kriel, uitvoerende hoof van Sanlam Private Beleggings.
Lewer kommentaar!