A Day in the life of Daniel de Kock

We read in DEKAT about the abject poverty in South Africa and about DEKAT’s project to help people who are struggling. My son Daniel (14) was so touched by this that he decided to collect clothes for these people and to send them to DEKAT. It took him 18 months of hard work and planning. Daniel attends a private boy’s school called Elizabeth College, one of the oldest schools on the British Isles. Three clothes collection days were held at the school. Over a period of 18 months he collected 10 boxes of clothes. When he tried to ship them, however, the cost was close to £700. His mom, Christine, believed that Daniel should pay for this himself, so he held fundraisers and managed to collect £167,50. When the Lions of Guernsey heard about his project, they offered to pay for the shipping. Daniel calls this project of his Another Day…








Ons is baie trots op jou Daniel!
Dis fantasties Daniel!
Wat n fantastiese voorbeeld vir vandag se jongmense!
Baie dankie vir die inspirerende bydrae!
Daniel, ek is so trots op jou, jy leer my en baie ander om nie net te sit en toekyk hoe armoede erger word nie, maar doen ‘n daadwerklike poging daaromtrent. Verder is ek trots dat ek jou ken. Ek ken jou vir die empatie wat jy met mense het, die liefde wat jy vir jou gesin en familie het. Doen so voort!
Daniel wat ‘n pragtige voorbeeld is jy! Ons is sommer baie trots op jou!
Liewe Daniel hier uit die verre wil ons net vir jou laat weet dat dit fantasties is wat jy en jou familie aangepak het.Ons is baie trots op jou en ons wens ons kan die kinders en mense wat daardie klere gaan kry se gesigte sien!!!! Jy is ‘n voorbeeld vir ons!!!
Ek is trots op my peetkind en hoop die ander kinders word hierdeur aangemoedig om dieselfde te doen. Die kindertjies in Suid-Afrika sou dit baie waardeer het. Baie dankie Daniel.
Hallo Daniel
Baie dankie dat jy vir ons so n goeie voorbeeld stel en altyd omgee vir ander.
Ek is baie trots om te se dat ek jou Tannie is!!! Hou so aan!
Groete Babie
Hierdie quote is vir Daniel!
Generosity is not giving me that which I need more than you do, but it is giving me that which you need more than I do. ~Kahlil Gibran
Daniel jy is ‘n engel…..en baie geluk met die sukses van jou groot projek! Jy het baie mense aangeraak, jy is awesome!
Die wereld het meer mense soos jy nodig, Daniel!
Liewe Daniel
Ons is baie trots op jou en die voorbeeld wat jy stel as ‘n tiener. Mag dit die begin van groot dinge vir jou wees. Daar is so baie armmoed in die wereld en min mense soos jy wat bereid is om tyd op te offer.
Well done and keep up the good work!!!
Ek is baie trots op jou en jou groot projek – daar is regtig baie baie arme kinderjies en grootmense hier in ons land.
Liewe Daniel
Jy wys n stukkie van Christus se karakter en voer uit wat die Bybel se ons moet doen.
Do zoe voort!!Liefde Berna
Mooi so Daniel. Die Here seen jou vir jou harde werk en genade.
Wel, dis nou ‘n Seun met woema en ‘n goeie skeut deelsaamheid, pragtig!
Leave your response!
Languages
Follow DEKAT
Categories
Archives
Random Post
Latest Video Post
Popular Posts
DEKAT Dagboek
Search