DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Nageregte

Krisis-koekstruif

Geplaas deur op 15.01.10Geen Kommentaar

(Genoeg vir 4 ontydige gaste)krisiskoekstruif

12 gemmerkoekies, gebreek
5 e bessielikeur
500 g gewone jogurt
1 e strooisuiker
saadjies van 1 vanieljepeul
250 ml vars room
300 g gemengde vars bessies

Plaas gebreekte koekies in kleinerige mengbak en sprinkel likeur bo-oor.
Meng jogurt, suiker en vanielje in ander mengbak.
Klits room tot sagte punte vorm en vou by jogurt.
Gooi ’n paar bessies in bodem van 4 lang glase.
Sprinkel koekies oor.
Skep lepelsvol jogurt bo-oor.
Herhaal lae, eindig met ’n paar vars bessies.
Sit dadelik voor.

Be Sociable, Share!

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.