DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Dagboek

Seën druiwe by Spier se Oesfees

Geplaas deur op 13.01.11Geen Kommentaar

Die wynlandgoed Spier bied op 26 Februariel hul jaarlikse Oesfees aan. Die idee agter die Spier-oesfees is om die seën te vra op die eerste druiwe van die parsseisoen. En hierdie wynplek doen dit in styl. Oud en jonk is uitgenooi om hierdie unieke fees by te woon. Besoek www.spier.co.za vir meer inligting of skakel 021 809 1100. Kaartjies is op hulle webwerf beskikbaar.

Be Sociable, Share!

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.