DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Reis

Kalm in Kenia

Geplaas deur op 21.01.11Geen Kommentaar

Al hoe meer Suid-Afrikaners vaar Afrika binne vir hul jaarlikse vakansie. As jy op soek is na rus en vrede is Serena Beach Hotel & Spa in Mombasa, Kenia net die plek, skryf Kéki Pienaar. Is jy moeg vir die verkeersknope en vertrapping van vakansiegangers by Plettenbergbaai, Umhlanga en Hermanus? Gaan dan vir jou volgende vakansie ’n bietjie Kenia toe, waar die Serena Beach Hotel op die palmboomryke Shanzu-strand, die skoon water  van die Indiese Oseaan en die goue strand op jou wag. Ons het, en wat ’n lieflike verrassing. ’n Vakansie by dié hotel sluit alles in: rus, stilte, afgesonderdheid en skoonheid saam met al die moderne geriewe waaraan jy gewoond is. Lees die artikel in DEKAT se Maart / April 2011 uitgawe.

Be Sociable, Share!

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.