K is vir Kannemeyer
Geplaas deur Louise van Wingerden op 27.01.11Geen Kommentaar
Anton Kannemeyer – die ikonoklastiese opstoker van Bitterkomix – se reeks tekeninge en afdrukke in Alphabet of Democracy is in boekvorm verewig en word Vrydag, 28 Januarie 2011 vrygestel. Kannemeyer draai nie doekies om nie en gee die leser ‘n A-Z van die “reënboognasie” se lief en leed. Van die tekeninge sluit ’n Zuma-gesig of twee in, maar ook verskeie ander ANC-karnallies.












Lewer kommentaar!