DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » Dagboek

Woordfees 4 – 13 Maart

Geplaas deur op 15.02.11Geen Kommentaar

Vanjaar se Woordfeestema, Elwe en selwe, speel ligweg met die jaartal, die nuwe Eenheid en met die bonatuurlike. Selwe belig die unieke eienskappe wat van ons deelnemers spesiale persoonlikhede en sterre maak. Sien uit na ‘n enorme skitterblink program: 20X11 treffer-aanbiedings, met iets vir almal – teen  lae pryse en selfs gratis! Navrae: 021-808 3513, www.woordfees.co.za ROMANSKRYWERS: DIE GROOT VYF Met André P. Brink, Elsa Joubert, Etienne van Heerden, Ingrid Winterbach en Arnon Grunberg. Vyf legendes op een verhoog! Kom luister hoe vier van die grootste Afrikaanse romanskrywers saam met die grootste lewende Nederlandse romansier voorlees uit hul jongste werk. ’n Opwindende prestige-geleentheid wat woordliefhebbers nie durf misloop nie. 2 Maart 11:00 | Boektent | 80min | R60

Be Sociable, Share!

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.