DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » DEKAT TV, TV

Clover kook saam met die sterre van ‘Platteland’

Geplaas deur op 24.05.11Geen Kommentaar
Adobe Flash Plugin is required to see this video. Click here to download the latest version of Adobe Flash Player Plugin.

In die Mei/Junie uitgawe van DEKAT kook Clover saam met die sterre van die rolprent Platteland, wat in Desember vrygestel word, in Miele se “Active Kitchen” in Bryanston. Kry jou uitgawe en vind uit wat in Karlien van Jaarsveld, Sean Else en Lianie May se potte kook. Hierdie video is vervaardig deur Adriaan de la Rey, Karien Mulder en Jan van der Walt – honneursstudente van Open Window School of Visual Communication in Pretoria.

Resep verwysings:

- Grové, L. Melktert met Kondensmelkbolaag. EgAfrikaans.co.za. [Online]. Beskikbaar: http://www.egafrikaans.co.za/nogresepte.htm

- Johnson, J.J. Flaming Spanish Coffee Recipe. About.com [Online]. Beskikbaar: http://video.about.com/cocktails/Flaming-Spanish-Coffee.htm

- Lombaard, U. 2009. “Butternutsop” in Abraham Kriel Kinderhuis – Resepteboek. Pretoria: Groep 7 Drukkers

Lianie MayKarlien van JaarsveldSean Else

Be Sociable, Share!

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.