By Iziko – Tretchikoff: The People’s Painter
Geplaas deur Louise van Wingerden op 25.06.11Geen Kommentaar
Die koning van kitch herleef in ‘n wêreld-eerste uitstalling. Hier is Willem Boshoff, Marianne Fassler, Paul Harris en Charles Bothner tydends die opening van Tretchikoff: The People’s Painter, ’n uitstalling wat al Vladimir Tretchikoff (1913-2006) se bekendste en mees ikoniese werke insluit. Dit uitstalling duur tot 25 September voort by die Iziko Nasionale Galery in Kaapstad.











Lewer kommentaar!