DK
DKW

Hoofartikel

Kuier

Kuns & Kultuur

TV

Tuisblad » DKW, Ons winkel

Nuwe DEKAT reis+kuier tydskrif

Geplaas deur op 22.01.10Geen Kommentaar

DEKAT reis+kuier Somer 2010DEKAT reis + kuier is ‘n splinternuwe tydskrif vir mense met hope wanderlust. In elke uitgawe kan jy reis- en kuierstories van regoor die wêreld verwag, asook weldeurdagte advies van mede-reisigers, praktiese inligting oor plaaslike en internasionale bestemmings (selfs padkaarte sodat jy maklik daar uit kan kom), spesiale aanbiedings om daai rande te rek, watertand-resepte en vele meer.

So waarvoor wag jy? Kom reis en kuier saam met ons!

Teken nou in op jou subskripsie deur ons DEKAT-koöperasie – www.dekatkooperasie.co.za


Be Sociable, Share!

Lewer kommentaar!

Voeg jou kommentaar onder die artikel by of vanaf jou eie webtuiste. Jy kan ook op hierdie kommentaar skryf in deur RSS.

Speel mooi, hou dit skoon. Bly op die onderwerp. Geen gemorspos.

Jy kan van die volgende gebruik maak:
<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>

Hierdie is 'n Gravatar-geaktiveerde webblog. Vir jou eie internasionaal erkende avatar, registreer asseblief by Gravatar.